Balklep (Ball Valves)
"MAXI-FLOAT" - Die eerste Vlekvrye Staal Vlotterklep met Verstelbare Watervlak.

MAXI-FLOAT

Vlekvrye Staal

Vlotterklep

Verstelbare Watervlak
PES20 FVC; PES25 FVC; PES32 FVC & PES40 FVC.
Die water inlaat- en uitlaat per model is dieselfde grootte. (vir maksimum lewering)
Die volledige klep behalwe die vlotter is vervaardig uit vlekvrye staal.
Die watervlakhoogte kan verstel word.
Die vlotter (bal) kan temperatuur weerstaan van -20 tot 60 grade.
Die UV indeks is 8.
Onderhoud kan aan die klep gedoen word sonder gereedskap.
Die vlotter (bal) kan 'n impak van 125kg weerstaan.
Tegniese Informasie
Size 20mm; Size 25mm; Size 32mm; Size 40mm; Size 20mm HP; Size 32mm HP
Size 20
Size 25
Size 32
Size 40
Size 25
Size 32
Size 40
1500 L/hr
3000 L/hr
6000 L/hr
9000 L/hr
3000 L/hr
6000 L/hr
9000 L/hr
SIZE 20 HP
4 BAR
5 BAR
6 BAR
7 BAR
8 BAR
5 BAR
6 BAR
7 BAR
8 BAR
3100 L/hr
3400 L/hr
3900 L/hr
4400 L/hr
4700 L/hr
3400 L/hr
3900 L/hr
4400 L/hr
4700 L/hr
SIZE 32 HP
4 BAR
5 BAR
6 BAR
7 BAR
8 BAR
5 BAR
6 BAR
7 BAR
8 BAR
14300 L/hr
16000 L/hr
17500 L/hr
18900 L/hr
20200 L/hr
16000 L/hr
17500 L/hr
18900 L/hr
20200 L/hr
Ons Klante
Uitsende produk, ek het al my oues vervang en gebruik net hierdie en dit werk baie goed. Geen meer waterprobleme nie.
Baie goeie kwaliteit maxifloat ballvalves!!
Balkleppe is op ’n ander vlak! Stewig, robuust en sterk! Dankie.
Kontak Prima Engineering Vandag!
Skakel Ons
082 452 0863